More Zelda
Baie dankie vir jou uitstekende diens wat jy aan ons gelewer het en vir al die terugvoer op die transaksies.
Hoop om gou weer van jou dienste gebruik te maak.
Groete
More Zelda
Dankie vir dokumentasie, en veral baie dankie vir jou vriendelikheid en die uiters bekwame manier waarop jy alles hanteer het. Ek het altyd geweet wat aangaan en dit het 'n hele klomp bekommernisse van my skouers afgehaal!
Alles van die beste vir jou!
Met dank en waardering.
Susan van den Heever
Thank you for the good service and feedback
With kind regards
Ettiene Pretorius
CEO SA-CP
SA-CP
Property Specialist, Lisense Partner of Engel & Volkers (PTA) LTD
Hi Zelda Thanks for all of this. I must compliment you on the excellent service and will use you again – I have some other projects planned from Russia
Baie dankie vir al u harde werk ivm die saak
Groetnis
MARIUS J MYBURGH
Dit alles was vir my n eer om saam met jou te werk.
Ek waardeer jou hulp hiermee so baie ek kannie eers begin se hoe ek jou waardeer as n vegter vir ons alby se part met die transaksie nie.
Lekker daggie en sien jou binnekort!
Jolinde Kruger
Certified Estate Agent - NQF 4
Hallo Zelda
Jy gaan nie glo nie...maar ek het jou onderstaande epos misgekyk en gistraand toe ek bietjie sit en werk het ek dit vir die eerste keer raakgesien! My hart het uit my keel uit gespring!!!!!!!!!
Zelda, uit my hart uit DANKIE vir al jou moeite met hierdie transaksie. Jy het menigde male uit jou pad uit gegaan om hierdie so vinnig as moontlik af te handel en ek wil uit die diepte van my hart uit vir jou dankie se!!
Ek weet nie wat ons sonder jou sou doen nie.
Dankie dankie dankie!!!!!!!!
Baie dankie weer vir alles Zelda! Uit my hart uit!
Groete,
Marelize Gloy
Dankie vir die great diens Zelda.
Groete
Johan
Zelda
Baie Dankie!
Ek het groot waardering vir jou effektiwiteit en organisasievermoë.
Groete
Sakkie
IG Geldenhuys
Sakkie Geldenhuys Makelaars Bk
Back | Back to top |